Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » " Kitaarspeler " deur D.J. OPPERMAN
" Kitaarspeler " deur D.J. OPPERMAN [boodskap #64927] Do, 18 Julie 2002 21:01
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

KITAARSPELER
D.J. Opperman

Die klank verklik my vreugde en verdriet,
ek vra wat elke ding my snare bied;
sal alles doen en selfs verraai
net dat 'n nuwe deuntjie in my draai.
Ag Heer, vergewe my die sondes van die lied.
Vorige onderwerp: " Son op jou tong " deur CHARL DURAND
Volgende onderwerp: Een skone dag
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 06 21:49:26 MGT 2024